Versend-en-Naspoor
Wees versigtig wanneer jy jou ligginginligting met ander deel.
Die Versend-en-Naspoor-kenmerk laat jou toe om jou rit met ’n versender of kontakte op jou slimfoon en sosialenetwerkrekeninge te deel. Terwyl jy deel, kan kykers jou huidige ligging, jou volgende bestemming en die pad van jou onlangse reise intyds naspoor.
Hierdie kenmerk vereis ’n slimfoon wat die Smartphone Link-toepassing loop.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie beskikbaar wanneer die motor-voertuigprofiel gebruik word nie.
- Die Opstel van Versend-en-Naspoor-deling
- Begin ’n Versend-en-Naspoor-sessie
- Stuur ’n Versendboodskap na ’n dēzl Toestel
Oueronderwerp: Voertuig- en Bestuurdernutsmiddels