Begin ’n Versend-en-Naspoor-sessie
Wees versigtig wanneer jy jou ligginginligting met ander deel.
Voordat jy kan begin deel, moet jy die Versend-en-Naspoor-kenmerk opstel (Die Opstel van Versend-en-Naspoor-deling).
Jy kan begin om jou Versend-en-Naspoor-data te deel met gebruik van jou dēzl™ toestel of die Smartphone Link-toepassing.
- Kies op jou dēzl toestel .
- Kies vanaf die kaart op jou dēzl toestel .
- Maak die Smartphone Link-toepassing op jou slimfoon oop en kies .
’n Skakel om jou Versend-en-Naspoor-data te bekyk, word na jou ontsperde sosialenetwerkrekeninge geplaas, en ’n e-pos met die skakel word na jou uitgenooide kontakte gestuur. Terwyl jy deel, kan kykers op die skakel kliek om jou huidige ligging en die pad van jou onlangse reise intyds na te spoor.
verskyn in die dēzl statusbalk terwyl Versend-en-Naspoor-deling aktief is. Die aantal uitgenooide kykers verskyn ook.
WENK: Die Versend-en-Naspoor-deelsessie eindig by verstek outomaties ná 24 uur. In die Smartphone Link-toepassing kan jy kies om die duur van die Versend-en-Naspoor-deelsessie te verleng, of jy kan enige tyd ophou deel.
Oueronderwerp: Versend-en-Naspoor