Die Opstel van Versend-en-Naspoor-deling

Die eerste keer wat jy die Versend-en-Naspoor-kenmerk gebruik, moet jy die kenmerk opstel en ’n versender uitnooi.

  1. Verbind aan Smartphone Link (Paring met Jou Foon en Verbinding aan Smartphone Link).
  2. Kies op jou dēzl™ toestel Toepassings > Versend-en-Naspoor.
  3. Volg die instruksies op die skerm van jou dēzl toestel om opstel van die kenmerk te voltooi.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4