Ontvang Kennisgewings terwyl Jy die Kaart Besigtig
Moet nie kennisgewings lees of dit beantwoord terwyl jy bestuur nie.
Voordat jou dēzl™ toestel kennisgewings kan ontvang, moet jy dit aan jou slimfoon en die Smartphone Link-toepassing verbind.
Wanneer jy die kaart besigtig, verskyn nuwe kennisgewings in ’n kaartnutsmiddel op die skerm se rand. Jy kan nie kennisgewings bekyk indien die toestel beweeg nie.
Oueronderwerp: Ontvang Kennisgewings