Slimkennisgewings
Terwyl jou toestel aan die Smartphone Link-toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou toestel van dēzl™ besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.
LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Smartphone Link-toepassing verbind het.
vertoon gekleurd in Bluetooth® se instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke