Ritbeplanner

Jy kan die ritbeplanner gebruik vir die skepping en berging van ’n rit, wat jy later kan navigeer. Dít kan nuttig wees om ’n afleweringsroete, vakansie of padrit te beplan. Jy kan ’n gebergde rit wysig om dit verder te verpersoonlik, insluitend die herordening van liggings, optimalisering van die stopvolgorde en die byvoeg van voorgestelde besienswaardighede en vormpunte.

Jy kan die ritbeplanner ook gebruik om jou aktiewe roete te wysig en te berg.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023