Verander Roete-opsies vir ’n Rit
Jy kan die manier waarop die toestel die roete bereken, pasmaak wanneer jy jou rit begin.
- Kies .
- Kies ’n gebergde rit.
- Kies
.
- Kies ’n opsie:
-
Om vormpunte by jou rit te voeg, kies Vorm Roete en volg die instruksies op die skerm (Vorm Jou Roete).
-
Om die berekeningsmodus vir die rit te verander, kies Roetevoorkeur (Verander die Roeteberekeningsmodus).
-
Oueronderwerp: Ritbeplanner