Wysig en Herorden Liggings in ’n Rit

  1. Kies Toepassingsikoon > Navigasie > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies ’n opsie:
    • Om die ligging op of af te beweeg, kies Herrangskik reisliggings en sleep die ligging na ’n nuwe posisie op die rit.

    • Om ’n nuwe ligging ná die gekose ligging by te voeg, kies Voeg vormingspunt by.

    • Om die ligging te verwyder, kies Skrap.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023