Navigeer na ’n Gebergde Rit
- Kies
> Navigasie > Ritbeplanner > Berg Ritte.
- Kies ’n gebergde rit.
- Kies Gaan!.
- Kies die eerste ligging om na te navigeer en kies Wegspring.
Die toestel bereken ’n roete vanaf jou huidige ligging na die gekose ligging, en begelei jou dan in volgorde na die oorblywende ritbestemmings.
Oueronderwerp: Ritbeplanner