Gebruik van die kaart
Jy kan die kaart gebruik om ’n roete te navigeer (Jou Roete op die Kaart) of om na ’n kaart van jou omgewing te kyk wanneer geen roete aktief is nie.
- Kies Besigtig Kaart.
- Raak aan enige plek op die kaart.
-
Kies ’n opsie:
-
Sleep die kaart om links, regs, op en af te beweeg.
-
Om kaartlae soos topografiese of BirdsEye-beelde by te voeg of te verwyder, kies
.
-
Om in of uit te zoem, kies
of
.
-
Om tussen Noord bo-, 2D- en 3D-aansig te wissel, kies
.
-
Om die roetebeplanner oop te maak, kies
(Roetebeplanner).
-
Om ’n roete te begin, kies ’n ligging op die kaart en kies Gaan! (Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin).
-