Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin
Jy kan ’n roete begin deur ’n ligging vanaf die kaart te kies.
- Kies Besigtig Kaart.
- Sleep en zoem die kaart om die area vir soektog te vertoon.
- Kies ’n ligging op die kaart.
- Kies Gaan!.
Oueronderwerp: Begin ’n Roete