Ontvang Kennisgewings
Moet nie kennisgewing lees of dit beantwoord terwyl jy bestuur nie.
Voordat jou toestel van zūmo® kennisgewings kan ontvang, moet jy dit aan jou slimfoon en die Smartphone Link-toepassing verbind.
’n Opspringvenster verskyn van die meeste bladsye wanneer die toestel ’n kennisgewing van jou slimfoon ontvang. Indien die toestel beweeg, moet jy bevestig jy is ’n passasier en nie die bestuurder nie voordat jy kennisgewings kan besigtig.
LET WEL: Indien jy die kaart besigtig, verskyn kennisgewings in ’n kaartnutsmiddel.
Oueronderwerp: Slimkennisgewings