Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die Smartphone Link-toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou toestel van zūmo® besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Smartphone Link-toepassing verbind het. Slimkennisgewingsimbool vertoon gekleurd in Bluetooth® se instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3