LiveTrack

KENNISGEWING

Wees versigtig wanneer jy jou ligginginligting met ander deel.

Die LiveTrack-kenmerk stel jou in staat om jou rit met kontakte van jou slimfoon en jou sosialenetwerkrekeninge, byvoorbeeld Facebook en Twitter, te deel. Terwyl jy deel, kan kykers jou huidige ligging, onlangs besoekte liggings en die pad van jou onlangse reise intyds naspoor.

Hierdie kenmerk benodig ’n slimfoon wat die Smartphone Link-toepassing laat loop.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3