Opstel van LiveTrack-deling, en Uitnooi van Kykers

Die eerste keer wat jy die LiveTrack-kenmerk gebruik, moet jy die kenmerk opstel en kykers uitnooi.

  1. Verbind aan Smartphone Link (Paar jou Foon en Kopstuk).
  2. Maak die Smartphone Link-toepassing op jou horlosie oop, en kies LiveTrack.
  3. Voer ’n gebruikersnaam in, en kies Volgende.
  4. Voer een of meer kontakte in om uit te nooi.

    Jy kan óf die kontaknaam óf die e-posadres invoer.

  5. Kies Begin LiveTrack.

    Die toepassing begin jou LiveTrack-data deel. Uitgenooide kykers ontvang ’n e-pos met ’n skakel om jou LiveTrack-data te besigtig.

  6. Kies Laai op en deel om die LiveTrack-skakel te deel deur ’n sosiale netwerk, boodskaptoepassing of ander delingtoepassing (opsioneel) te gebruik.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3