Paneelbordkamera-kontroles

KENNISGEWING

Sommige jurisdiksies reguleer of verbied die gebruik van hierdie toestel. Dit is jou verantwoordelikheid om kennis te dra van die toepaslike wette en reg op privaatheid en dit na te kom in jurisdiksies waar jy beplan om hierdie toestel te gebruik.

Jy kan die paneelbordkamera met gebruik van óf die paneelbordkamera-toepassing óf die kennisgewingpaneel beheer.

Kies Toepassingslaai > Paneelbordkamera of vee af vanaf die bokant van die skerm.

Stoor na geheuekaart

Kies om ’n paneelbordkamera-opname te berg.

Stop

Kies om paneelbordkamera-opname te stop.

Neem op

Kies om paneelbordkamera-opname te begin.

Neem oudio op

Kies om oudio-opname te ontsper.

Demp mikrofoon

Kies om oudio-opname te versper.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5