Paneelbordkamera-opname
-
Terwyl die paneelbordkamera opneem, neem dit aaneen op en oorskryf dit die oudste, nie-gebergde video.
-
Jy kan paneelbordkamera-opname begin en stop deur die paneelbordkamera-kontroles te gebruik (Paneelbordkamera-kontroles).
-
Indien jy die Outomatiese opneem-opsie ontsper (Paneelbordkamera-instellings), begin die paneelbordkamera outomaties opneem wanneer die toestel krag deur die montering ontvang. Dit is die nuttigste wanneer die montering aan ’n aansittergeaktiveerde kragbron gekoppel is.
-
Wanneer die toestel uit die montering verwyder word of die montering krag verloor, hou die paneelbordkamera outomaties op om ná ’n vertraging van 15 sekondes op te neem.
Oueronderwerp: Paneelbordkamera-kontroles