Aan- of Afskakel van Oudio-opname
Sekere jurisdiksies kan die opneem van oudio met hierdie toestel reguleer of verbied. Dit is jou verantwoordelikheid om kennis te dra van die toepaslike wette en reg op privaatheid en dit na te kom in jurisdiksies waar jy beplan om hierdie toestel te gebruik.
Die toestel kan oudio met gebruik van die geïntegreerde mikrofoon opneem terwyl video opgeneem word. Jy kan oudio-opname enige tyd aan- of afskakel.
- Kies .
- Kies
of
.
Oueronderwerp: Paneelbordkamera-kontroles