Versper Bluetooth kenmerke (Android)

Alle versoenbare kenmerke van Bluetooth® is by verstek ontsper wanneer jy jou foon paar. Jy kan spesifieke Bluetooth kenmerke versper en aan die ander kenmerke verbind bly.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies die foonnaam.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om vryhandoproepe te versper, moet jy die Telefoonoproepe-merkblokkie wis.

    • Om Garmin Drive™ data en slimfoonkennisgewings te versper, vee die Garmin Drive-merkblokkie uit.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5