Wys of verberg toepassingkennisgewings (Android)

Jy kan die Garmin Drive™ toepassing gebruik self te kies watter soorte slimfoonkennisgewings op jou Garmin® toestel verskyn.

  1. Maak die Garmin Drive toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Settings > Slimkennisgewings.

    ’n Lys met jou slimfoontoepassings verskyn.

  3. Kies die wissel-skakelaar langs ’n toepassing om kennisgewings vir die toepassing te ontsper of versper.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5