Inisiëring van SOS-reddingsoperasie
Voor jy met behulp van jou Overlander™ toestel 'n SOS-reddingsoperasie kan inisieer, moet jy dit met 'n versoenbare inReach® toestel paar (Koppeling van 'n inReach toestel).
LET WEL: Terwyl dit in SOS-modus is, kan die inReach toestel nie afgesit word nie.
Tydens die eerste 10 minute van jou reddingsoperasie word 'n bygewerkte ligging elke minuut aan die noodreaksiediens gestuur. Om krag te bespaar ná die eerste 10 minute, word 'n bygewerkte ligging elke 10 minute gestuur wanneer jy beweeg, en elke 30 minute wanneer jy stilstaan.
Oueronderwerp: SOS