inReach Afstandbeheer
Die inReach® afstandbeheerfunksie stel jou in staat om jou inReach toestel met behulp van jou Overlander™ -toestel te beheer. Jy kan boodskappe stuur, weervoorspellings kyk, SOS-waarskuwings aktiveer en meer. Gaan na buy.garmin.com om 'n inReach toestel te koop.