SOS

Jy kan, gedurende ’n noodgeval, die GEOS Internasionale Noodgeval-reddingskoördinasiesentrum (IERCC) kontak om hulp te versoek. Die druk van die SOS-knoppie stuur ’n boodskap na die reddingskoördinasiesentrum en hulle stel die tersaaklike noodgevalreaksiespan in kennis van jou situasie. Jy kan gedurende jou noodgeval met die reddingskoördinasiesentrum praat terwyl jy wag dat hulp arriveer. Jy moet die SOS-funksie slegs in ’n werklike noodgeval gebruik.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9