Verkeer op Jou Roete

Wanneer 'n verkeersvertraging op jou roete plaasvind, verskyn 'n waarskuwing op die kaart, en die toestel bereken 'n alternatiewe roete om die vertraging te vermy. Jy kan kies of jy alternatiewe roetes outomaties wil gebruik, of op versoek. Raadpleeg Verkeersinstellings vir meer inligting (Verkeersinstellings). Jou toestel kan jou deur ’n verkeersvertraging lei indien ’n beter alternatiewe roete nie bestaan nie. Die vertragingstyd word outomaties by jou beraamde aankomstyd gevoeg.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3