Neem van ’n Alternatiewe Roete

Indien jou toestel nie ingestel is om outomaties alternatiewe roetes te gebruik nie, kan jy per hand 'n alternatiewe roete begin om 'n verkeersvertraging te vermy.

  1. Terwyl jy 'n roete navigeer, kies Kontekskieslys > Verkeer.
  2. Kies Alternatiewe Roete.
    LET WEL: Indien 'n beter alternatiewe roete nie bestaan nie, is hierdie opsie nie beskikbaar nie, en Op vinnigste roete verskyn in plek daarvan.
  3. Kies Gaan!.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3