Verkeersinstellings

Om die verkeersinstellingsblad oop te maak, kies vanuit die hoofkieslys Instellings > Verkeer.

Verkeer

Ontsper verkeer.

Huidige Verskaffer

Stel die verskeersverskaffer in om vir verkeersdata te gebruik. Outo kies die beste beskikbare verkeersdata outomaties.

Intekeninge

Lys huidige verkeersintekeninge.

Optimaliseer Roete

Kies of geoptimaliseerde alternatiewe roetes outomaties of op versoek gebruik moet word (Verkeer op Jou Roete).

Verkeerswaarskuwings

Kies die erns van verkeersvertragings waarvoor die toestel 'n verkeerswaarskuwing vertoon.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3