Beplan ’n Rit

Jy kan die ritbeplanner gebruik om ’n rit met verskeie bestemmings te skep en te berg.

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner.
  2. Kies Nuwe rit.
  3. Kies Kies beginligging.
  4. Soek na 'n ligging (Vind van ’n Ligging volgens Kategorie).
  5. Kies Kies.
  6. Om bykomende liggings by te voeg, kies Voeg by.
  7. Kies Volgende.
  8. Voer ’n naam in en kies Gedoen.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3