Wysiging van ’n Gebergde Rit

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies Kontekskieslys.
  4. Kies ’n opsie:
    • Kies Herbenoem rit.

    • Kies Wysig bestemmings om ’n ligging by te voeg of te skrap, of om die volgorde van liggings te verander.

    • Kies Skrap rit.

    • Om die stoppe op jou rit in die mees effektiewe volgorde te rangskik, kies Optimaliseer volgorde.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3