Skeduleer 'n Rit

Jy kan die ritbeplanner gebruik om ’n rit met verskeie bestemmings te skep en te berg.

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner.
  2. Kies ’n rit.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies ’n opsie:
    • Kies Vertrektyd.

    • Kies Aankomstyd.

  5. Kies ’n datum en tyd, en kies Berg.
  6. Kies Duur.
  7. Kies die hoeveelheid tyd wat jy by die ligging sal spandeer, en kies Berg.
  8. Indien nodig, herhaal stappe 3–7 vir elke ligging.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3