Versper Kenmerke van Bluetooth vir Jou Slimfoon met Android

Jy kan spesifieke kenmerke van Bluetooth® versper en aan ander kenmerke verbind bly.

  1. Kies Instellings > Bluetooth.
  2. Kies die foonnaam.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om vryhandoproepe te versper, moet jy die Telefoonoproepe-merkblokkie wis.

    • Om Smartphone Link-data en -slimkennisgewings te versper, moet jy die Smartphone Link-merkblokkie wis.

    • Om spesifieke toepassingkennisgewings te versper, moet jy die instellings in die Smartphone Link-toepassing gebruik.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6A590181-5918-4A19-A562-23112D733699 v5