Vertoon of Versteek Kennisgewings vir Jou Slimfoon met Android

Jy kan die Smartphone Link-toepassing gebruik om te kies watter soort kennisgewings op jou toestel van Garmin DriveSmart™ verskyn.

  1. Maak die Smartphone Link-toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Toepassinginstellings.
  3. Bevestig die Slimkennisgewings-merkblokkie is gekies.
  4. Van die Kennisgewings-afdeling, kies Instellings.

    ’n Lys kennisgewingkategorieë en toepassings verskyn.

  5. Kies ’n opsie:
    • Kies die wipskakelaar langs die kategorie- of toepassingnaam om ’n kennisgewing te ontsper of versper.

    • Om ’n toepassing by die lys te voeg, kies Voeg by.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6A590181-5918-4A19-A562-23112D733699 v5