Gebruik In-oproep-opsies

Terwyl jy met 'n oproep besig is, kan jy in-oproep-opsies vanaf die kaart kies.

  • Om oudio na jou foon oor te dra, kies Phone transfer.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik as jy jou toestel wil afskakel en die oproep wil behou, of as jy privaatheid benodig.
  • Om die skakelblad te gebruik, kies Phone dial pad.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik om outomatiese stelsels te gebruik, soos stempos.
  • Om die mikrofoon te demp, kies Mute phone microphone.
  • Om af te lui, kies Hang up phone.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4