Vryhandoproepe
LET WEL: Terwyl die meeste fone ondersteun en gebruik kan word, kan die gebruik van 'n bepaalde foon nie gewaarborg word nie. Alle kenmerke is moontlik nie vir jou foon beskikbaar nie.
Jou toestel kan met behulp van Bluetooth® se koordlose tegnologie met jou selfoon verbind om ’n vryhandtoestel te word. Terwyl jou toestel verbind is, kan jy dit gebruik om oproepe te maak of te ontvang.
- Maak van ’n Oproep
- Ontvang van ’n Oproep
- Gebruik die Oproepgeskiedenis
- Gebruik In-oproep-opsies
- Berg ’n Huisfoonnommer
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke