Begin ’n Roete deur ’n Versendboodskap te Gebruik

Wanneer jy ’n boodskap vanaf jou versender ontvang, kan jy ’n nuwe roete begin deur die adresinligting te gebruik wat jy ontvang het, indien beskikbaar.

  1. Kies die boodskapkennisgewing.
  2. Kies die adresskakel uit die lyf van die boodskap.

    Die toestel soek na die adres.

  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies Gaan!.

Die toestel bereken ’n roete na die bestemming en begin ’n nuwe Versend-en-Naspoor-sessie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4