Om ’n verpersoonlikte uitleg of knoppie te skrap

  1. Kies ’n duimgids vir verpersoonlikte uitleg vanuit die Garmin PowerSwitch™ toepassing.
  2. Kies Wysig veld.

    Die toepassing maak wysigingsmodus oop.

  3. Kies ’n opsie:
    • Om ’n knoppie te skrap, kies Skrap op die knoppie wat jy wil skrap.

    • Om ’n duimgids vir uitleg te skrap, kies Skrap op die duimgids vir uitleg.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023