Garmin PowerSwitch Toepassing

|
|
Maak die instellingskieslys van die toepassing oop |
|---|---|
|
|
Maak die wysigingsmodus oop om die uitleg en funksies van die toepassing te verpersoonlik |
|
|
Skakel alle uitsette af |
|
|
Aktiveer elke gekoppelde uitset |
|
|
Vertoon stroomspanning van inset |
|
|
Vertoon die totale stroomsterkte van die gekose Garmin PowerSwitch™ toestel |
|
|
Vertoon die toestel se naam |
|
|
Vertoon Garmin PowerSwitch toestel se duimgidse en duimgidse vir verpersoonlikte uitlegte |
- Om ’n kragskakelaar te aktiveer
- Om alle skakelaars af te skakel
- Om ’n knoppie te verpersoonlik
- Toekenning van ’n skakelaar aan ’n kontrole-inset
- Om ’n verpersoonlikte uitleg by te voeg
- Roetines
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings