Om ’n verpersoonlikte uitleg by te voeg

Jy kan ’n verpersoonlikte uitlegoortjie by die Garmin PowerSwitch™ toepassing voeg. Knoppies wat by ’n verpersoonlikte uitleg gevoeg word, kan gelyktydig veelvuldige skakelaars beheer.

  1. Kies vanaf die Garmin PowerSwitch toepassing Wysig veld.

    Die toestel maak wysigingsmodus oop.

  2. Kies Voeg by.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023