Begin ’n roete

  1. Kies Waarheen? en soek na ’n ligging (Vind en Berg Liggings).
  2. Kies ’n ligging.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om met die aanbevole roete te begin navigeer, kies Gaan!.

    • Om die roete te wysig, kies Langpadreisroetessimbool > Roetevormingsimbool en voeg vormingspunte by die roete (Vorm Jou Roete).

Die toestel bereken ’n roete na die ligging en lei jou deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik (Jou roete op die kaart). ’n Voorskou van die hoofpaaie op jou roete verskyn vir etlike sekondes op die rand van die kaart.

As jy by addisionele bestemmings moet stop, kan jy die liggings by jou roete voeg (Voeg ’n ligging by jou roete).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8