Vorm Jou Roete

Voordat jy jou roete kan vorm, moet jy ’n roete begin (Begin ’n roete).

Jy kan jou roete met die hand vorm om die verloop daarvan te verander. Dít stel jou in staat om die roete ’n sekere pad te laat gebruik of deur ’n sekere gebied te laat gaan, sonder om ’n bestemming by die roete te voeg.

  1. Kies op die kaart Kieslyssimbool > Wysig roete > Vorm Roete.
    WENK: Jy kan Zoem in kies om in te zoem op die kaart en ’n meer presiese ligging te kies.

    Die toestel gaan roetevormmodus binne en herbereken die roete om deur die gekose ligging te reis.

  2. Kies Merk-simbool > Stoorsimbool.
  3. Indien nodig, kies ’n opsie:
    • Kies addisionele liggings op die kaart om nog vormpunte by die roete te voeg.

    • Om ’n vormpunt te verwyder, kies die vormpunt en kies Rommelsimbool.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8