Begin ’n roete met gebruik van die Langpadreisroetes-kenmerk

Jou toestel kan roetes bereken wat kronkelrige paaie, heuwels en minder hoofweë verkies. Hierdie kenmerk kan ’n meer aangename rit verskaf, maar dit kan die tyd of afstand na jou bestemming vermeerder.

  1. Kies Waarheen? > Kategorieë.
  2. Indien nodig, kies ’n subkategorie.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies Langpadreisroetessimbool.
  5. Gebruik die glyer om die afstand van jou roete te verhoog of te verlaag.
  6. Indien nodig, kies Roetevormingsimbool om vormingspunte by jou roete te voeg.
  7. Kies Gaan!.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8