Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou Garmin® toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Garmin Drive toepassing verbind het. Slimkennisgewing vertoon gekleurd in Bluetooth® instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8