Besigtig die Lys Kennisgewings

Jy kan ’n lys van alle aktiewe kennisgewings besigtig.

  1. Kies Toepassingslaaisimbool > Slimkennisgewings.

    Die lys kennisgewings verskyn. Ongelese kennisgewings vertoon swart, en voorheen gelese kennisgewings vertoon grys.

  2. Kies ’n opsie:
    • Om ’n kennisgewing te besigtig, kies die kennisgewingbeskrywing.

    • Om na ’n kennisgewing te luister, kies Speel.

      Die toestel lees die kennisgewing met die gebruik van teks-na-spraak-tegnologie. Hierdie kenmerk is nie vir alle tale beskikbaar nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8