Bluetooth Kenmerkstatusikone

Statusikone verskyn in Bluetooth® se instellings langs elke gepaarde toestel.

Kies Instellingsimbool > Koordlose netwerke.

  • ’n Grys ikoon dui aan die kenmerk is vir daardie toestel versper of nie daarvoor verbind nie.

  • ’n Gekleurde ikoon dui aan die kenmerk is vir daardie toestel aktief en is daarvoor verbind.

Telefoon

Vryhand-oproepe

Slimkennisgewing

Slimkennisgewings

Toepassingstatus

Garmin Drive™ kenmerke en -dienste

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8