Installering van die eksterne GNSS-antenna
Om moontlike persoonlike besering te voorkom, moet jy altyd veiligheidsbrille, oorbeskerming en ’n stofmasker dra as jy boor, sny of skuur.
Wanneer jy boor of sny, moet jy altyd kyk wat aan die anderkant van die oppervlak is om skade aan die voertuig te voorkom.
Hierdie antenna kan geïnstalleer word om ’n akkurater posisie vanaf die GPS-sein vir jou navigasietoestel te verskaf. Hierdie antenna gebruik ’n BNC-konnekteerder om met die dok te koppel.
Oueronderwerp: Oorwegings by die montering van eksterne antennas
