Installasie

WAARSKUWING

Sien die Belangrike Veiligheids- en Produkinligting-gids in die produkhouer vir produkwaarskuwings en ander belangrike inligting.

WAARSKUWING

Garmin® beveel ten sterkste aan dat ’n ervare installeerder met die nodige kennis van elektriese stelsels, die toestel installeer. Verkeerde bedrading van die kragkabel kan tot skade aan die voertuig of die battery lei en kan liggaamlike besering tot gevolg hê.

WEES VERSIGTIG

Om moontlike persoonlike besering te voorkom, moet jy altyd veiligheidsbrille, oorbeskerming en ’n stofmasker dra as jy boor, sny of skuur.

KENNISGEWING

Vermy drade, meters, lugsakke, lugsakomhulsels, HVAC en ander items terwyl jy loodsgaatjies boor en die montering aan die voertuig heg. Garmin is nie verantwoordelik vir enige skade of gevolge wat ontstaan uit die installasie nie.

GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023