Gebruik van die kaart

Jy kan die kaart gebruik om ’n roete te navigeer (Jou roete op die kaart) of om na ’n kaart van jou omgewing te kyk wanneer geen roete aktief is nie.

  1. Kies Beskou Kaart.
  2. Raak aan enige plek op die kaart.
  3. Kies ’n opsie:
    • Sleep die kaart om links, regs, op en af te beweeg.

    • Om in of uit te zoem, kies Zoem in of Zoem uit.

    • Om tussen Noord bo-, 2D- en 3D-aansig te wissel, kies Verander kaartaansig.

    • Om die roetebeplanner oop te maak, kies Roetebeplanner (Roetebeplanner).

    • Om ’n roete te begin, kies ’n ligging op die kaart en kies Gaan! (Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin).

GUID-ABAF6DFB-E932-4604-8ED5-926EAB8D964C v3
September 2024