Jou roete op die kaart
Namate jy reis, lei die toestel jou na jou bestemming deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik. Instruksies vir jou volgende draai of afdraai, of ander handelings, verskyn oor die bokant van die kaart.
|
Volgende handeling op die roete. Dui die volgende draai, afrit of ander handeling aan en die baan waarin jy moet reis, indien beskikbaar. |
---|---|
|
Afstand na die volgende handeling. |
|
Naam van die straat of afrit wat met die volgende handeling verbind word. |
|
Roete uitgelig op die kaart. |
|
Volgende handeling op die roete. Pyle op die kaart dui die ligging van naderende handelinge aan. |
|
Voertuigspoed. |
|
Naam van die pad waarop jy reis. |
|
Verwagte aankomstyd. WENK:
Jy kan hierdie veld aanraak om die inligting wat dit vertoon, te verander (Verander die Kaartdataveld).
|
|
Kaartnutsmiddels. Verskaf nutsmiddels om vir jou meer inligting oor jou roete en omgewing te wys. |
|
Kies om deur gewilde vragmotorroetes op die kaart te wissel. |
|
Kies om na padkafees en ander liggings op jou roete te soek. |
- Bekyk gewilde vragmotorpaaie op die kaart
- Aktiewe Baanleiding
- Bekyk draaie en aanwysings
- Besigtiging van die Volledige Roete op die Kaart