Begin ’n roete
Jy kan met ’n roete begin deur te soek na ’n ligging.
- Kies Waarheen? en soek na ’n ligging .
- Kies ’n ligging.
-
Kies ’n opsie:
-
Om te navigeer met die verstekmetode vir roeteberekening vir die huidige voertuigprofiel, kies Gaan!.
-
Om te navigeer na die ligging via avontuurlike roetes (Gaan op ’n roete met behulp van Garmin Adventurous Routing), kies
.
-
Die toestel bereken ’n roete na die ligging en lei jou deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik (Jou roete op die kaart). ’n Voorskou van die hoofpaaie op jou roete verskyn vir etlike sekondes op die rand van die kaart.
As jy by addisionele bestemmings moet stop, kan jy die liggings by jou roete voeg (Voeg ’n ligging by jou roete).
- Gaan op ’n roete met behulp van Garmin Adventurous Routing
- Hoe om ’n roete na ’n punt op die kaart te begin
- Gaan Huis toe
Oueronderwerp: Navigeer na Jou Bestemming