Hoe om ’n roete na ’n punt op die kaart te begin
Jy kan ’n roete begin deur ’n ligging vanaf die kaart te kies.
- Kies Besigtig Kaart.
- Sleep en zoem die kaart om die area te vertoon.
- Kies ’n punt op die kaart.
- Kies Gaan!.
Die toestel bereken ’n roete deur die verstekberekeningsmetode vir jou voertuigprofiel te gebruik.
Oueronderwerp: Begin ’n roete