Roetes

’n Roete is ’n pad vanaf jou huidige ligging na een of meer bestemmings.

  • Die toestel bereken ’n aanbevole roete na jou bestemming op grond van die voorkeure wat jy stel, waaronder die roeteberekeningsmodus en vermydings (Vermy Vertragings, Tolgeld en Gebiede).

  • Jy kan begin om vinnig na jou bestemming te navigeer met die aanbevole roete, of jy kan ’n alternatiewe roete kies (Begin ’n roete).

  • Indien daar spesifieke paaie is wat jy moet gebruik of vermy, kan jy die roete pasmaak.

  • Jy kan veelvuldige bestemmings by ’n roete voeg (Voeg ’n ligging by jou roete).

GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026